Bakkie met bestuurder te huur - Klerksdorp

Wednesday, 24 August 2016

Item details

City: Klerksdorp, North West
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Frik
Phone 0768852241

Item description

Platbak bakkie te huur teen bekostigbare tariewe. Bakkie het n canopy wat verwyder kan word na gelang van die huurder se behoeftes. Ek vervoer enige klein of groot vragte.